Forums
Kom ons plaas hier foto's van die Nossob web-cam.

Die bokke begin vroeg drink,…
Die bokke begin vroeg drink, wonder wat pla hulle die keer ?

Kyk.........
Kyk hierdie interessante foto van 'n halfuur gelede - twee jakkalse tussen 'n paar springbokke by die drinkplek. Baie ongewoon !

Nossob se Web-Cam
Dit is nou nie die foto wat Johann geplaas het nie.

Skuus, Willem, ek het nie…
Skuus, Willem, ek het nie geweet jy het reeds Nossob begin nie, my soek funksie "yieled no subject"
Maggies maar hy was lank af.
Probeer gerus hierdie skakel…
Probeer gerus hierdie skakel onder:
Kyk nou net die foto
Kyk nou net die foto by Nossop, het die kamera om gedraai?
Watse rot lê daar oorkant…
Watse rot lê daar oorkant die water ?

Lyk vir my soos 'n klip se…
Lyk vir my soos 'n klip se skaduwee met laat middag son?
Kyk die besondere foto wat…
Kyk die besondere foto wat iemand vroeg oggend gelaai het.









Die man het gemoove van…
Die man het gemoove van Stara tot hier in Nossop