Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -6 hours ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -6 hours ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -9 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago

Eastco Magalies

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek 12:00 veilig aangekom by my bestemming en so net na 14:00 toe staan my kamp so tussen die wind deur.

L

Gaan nou vuur aansteek, nie lus vir die koue vannaand nie.

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sun, 26/08/2018 - 08:32

Oom Wilsur, hoeveel vis het oom al gevang en waar is die fotos.

En assamblief, geen visserman stories van dat oom die lyn aan die terro se hak moes vasmaak oom n barber uit te trek wat langer as die exclusive was. 😆😆😆😆

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sun, 26/08/2018 - 09:48

Gesie een ding kan ek se en dit is dat die vis lekker byt in daardie Eastco damme.   Ek is net nie seker of Willem visvang of hengel nie?smiley

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 20/09/2018 - 13:34

Ek sit nou die ander aand met Wijan en gesels, sê toe laasjaar was ons KNP toe.  Dit is toe hy vra waar kamp ons dié jaar.  Soek rond maar die pryse pas nie, kontak toe vir Eastco Magalies.  Hulle het my staanplek 21 oop en kos R350 per nag in skool vakansie.  So dit wil my voorkom of ons soontoe gaan.  Enige iemand hier wat ook gaan ?

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 02/10/2018 - 16:59

Dit is soos altyd baie lekker hier.

Ja, toe ek kom inboek en betaal sê die dame jy is mos 'n pensioenaris, wel toe kry ek die 7 nagte vir onder R2,000

L

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 03/10/2018 - 12:23

Hennie, jy is welkom en hier is nog plek oop, ek ry eer Maandag.  Weet net nie of hulle die naweek vol is nie ?

Ek staan weer op 21.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 29/01/2019 - 15:33

Willem, ek en my swaer beplan om 8 tot 14 Februarie soontoe te gaan, is daar enige staanplekke, verkieslik langs mekaar, wat jy sal aan beveel?

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 29/01/2019 - 16:41

Johann,

Ek verkies die ry vir die Motorhomes, hulle hette is hoër.

21 Is vir jy 'n lekker staanplek waar ek 2 keer gestaan het.

Almal is langs mekaar maar tussen 20 en 21 is daar lekker groot oop plek, hie vir 'n tent nie want hy het 'n holte.

Die middag son kan soms lastig wees, dan moet jy eerder aan die begin van die ry staan waar meer ooelte is maar minder gras.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus