Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nossob se "hide" Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 minutes ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -18 minutes ago
N12 Oktober 2026 saam gesels Geert -22 minutes ago
Ons het in presies dieselfde… Media24 se koerante en… neef Herman -31 minutes ago
N1 vs N12 Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Dankie Goeie Hout Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago

WEN R2000 foto kompetisie!

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Wen R 2000  bygedra tot jou kampplek van keuse!

Dankie Harry (Cadhouse) en kampforum.co.za vir die R2000 prys borg! smiley

Hoe werk die kompetisie?

Jy hoef nie 'n nuwe draad te begin nie.  Plaas jou inskrywings slegs op hierdie draad.

Enige forum lid mag 3 foto's inskyf.  Enige foto na jou 3rde inskrywing sal nie in ag geneem word nie.   Jy hoef nie al 3 foto's gelyktydig te plaas nie.   Foto's MOET deur jou of van jou of jou gesin / groep geneem wees.     Die kompetisie sal eers eindig wanneer 15 of meer lede ingeskryf het.    Forum lede word verwelkom om kommentaar te lewer op foto inskrywings. smiley

Foto Tema:     " Nou kamp ons / ek lekker"      m.a.w. enige foto's van hoe lekker jy of jou gesin of groep kamp.  

Prysgeld:  Die R 2000 sal in die wenner se oord van keuse se rekening inbetaal word met bespreking.
kliek hier: - HOE OM FOTO's TE LAAI?
KOM LAAT ONS JOU FOTO's SIEN! wink  (beoordelaars is Cadhouse en kampforum)  Aan die einde van die 1ste kompetisie fase sal finaliste gekies word waarvoor daar dan gestem sal word om die wenner te bepaal.
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 11/01/2019 - 19:27

Nou waar is almal se vakansie foto's ?

Sekerlik is daar foto's geneem, al was dit net met julle selfone.

Kom mense.

Tot ek het foto's geplaas.

Moes een geplaas het van Froggy wat staan langs die pad smiley

0

Nope ons het nie daar vis gevang nie - daai stok was buurman sin..........maar...........ek sal met my prysgeld weer soontoe gaan, vissie probeer vang en dan 'n foto van die vis kom wys....hoes daai/wink

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 18/01/2019 - 17:43

Daai foto van jouself (avatar) met die staaldak op, is klaar n wenner vir my  smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus