Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -5 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -6 hours ago

WEN R2000 foto kompetisie!

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Wen R 2000  bygedra tot jou kampplek van keuse!

Dankie Harry (Cadhouse) en kampforum.co.za vir die R2000 prys borg! smiley

Hoe werk die kompetisie?

Jy hoef nie 'n nuwe draad te begin nie.  Plaas jou inskrywings slegs op hierdie draad.

Enige forum lid mag 3 foto's inskyf.  Enige foto na jou 3rde inskrywing sal nie in ag geneem word nie.   Jy hoef nie al 3 foto's gelyktydig te plaas nie.   Foto's MOET deur jou of van jou of jou gesin / groep geneem wees.     Die kompetisie sal eers eindig wanneer 15 of meer lede ingeskryf het.    Forum lede word verwelkom om kommentaar te lewer op foto inskrywings. smiley

Foto Tema:     " Nou kamp ons / ek lekker"      m.a.w. enige foto's van hoe lekker jy of jou gesin of groep kamp.  

Prysgeld:  Die R 2000 sal in die wenner se oord van keuse se rekening inbetaal word met bespreking.
kliek hier: - HOE OM FOTO's TE LAAI?
KOM LAAT ONS JOU FOTO's SIEN! wink  (beoordelaars is Cadhouse en kampforum)  Aan die einde van die 1ste kompetisie fase sal finaliste gekies word waarvoor daar dan gestem sal word om die wenner te bepaal.
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sat, 08/09/2018 - 17:51

Ja Len - ou Platjan van die Karoo Nas Park.  Ek het oor die jare al van die ouens redelik goed leer ken. Selfs baie video-materiaal van hul paringsgedrag (wat uiters uniek is) oor 'n aantal jare gemaak. Ralie het aangehou ek moet dit instuur vir Kwêla se videokompetisie - wat ek uiteindelik gedoen het. Dit was uiteindelik een van die 10 finaliste in 2008, maar het dit nie verder gemaak nie.

0
Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Mon, 10/09/2018 - 08:37

Ons eerste kamp in ons eie tent met geleende kar, sleepwa en ander kamptoerusting. smiley 

Datum op die kamera was verkeerd.

mbizi

0
Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Mon, 10/09/2018 - 09:52

Voortrekker, klein Gerhard was 4 en André was 20 maande. smiley Deesdae eet hulle ons uit die huis uit.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 21/09/2018 - 04:59

Lyk my hier gaan niks meer aan nie.

Anton, miskien moet ons die ding kanseleer en die geld vat en gaan kamp en suip by Tieties baai. He He

Kom mense, ons wag vir julle foto's.

Vir my lyk die beste foto, die een van Vrede dam met Froggy. smiley

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 21/09/2018 - 05:22

Ons gaan eers middel Oktober kamp, sal dan foto's neem.    Ek kamp mos met die laptop en het nog nie foto's van dit af geplaas nie.   Wil dat iemand my wys voor ons gaan.   Dit is nie om dit op die forum te plaas wat ek moet leer nie, dit is om dit van die kamera op die laptop te sit.   As julle verstaan wat ek bedoel, want ek is self te onnosel.  

Daar sal dalk meer foto's geplaas word nou dat mense meer gaan kamp.  Wanneer sluit die kompetisie?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus