TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74309 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die ou mense het mos altyd… Geniepsig Johann L -2 hours ago
Daarshy.  Die fietrsryers… My eerste Mahindra? Voortrekker -2 hours ago
Hier by ons nog nie juis… Geniepsig neef Herman -2 hours ago
Mooi man, onse XUV500 loop… My eerste Mahindra? Lapskag -3 hours ago
Lekker man.  Sovêr geen… My eerste Mahindra? Voortrekker -5 hours ago
Mabalingwe ook oop! Red Ons Kampeerbedryf Arie -5 hours ago
Dit wil vir my ook so… Geniepsig Voortrekker -5 hours ago

c

My nuwe All Out Gear tent flysheet!

Centurion
Submitted by Voortrekker on Fri, 09/11/2018 - 15:44
Forums

All Out Gear

So ek het vandag my waentjie by All Out Gear gaan haal met sy "new improved" silver flysheet op, en ek is BAIE beindruk en 'n gelukkige klient!

Dit is die seil wat die hele tent dak en verlenging vir die add a room moet beskerm teen reën en son en om te help afkoel.

All Out Gear

All Out Gear

Die oopvou afdakkie wat langs die bed sit het ook sy eie afneembare silverseil gekry wat met velcro afgehaal kan word.

All Out Gear

All Out Gear

All Out Gear

Bo op die nok en ook oor die areas waar die tent teen die binne pale vasdruk en met toue vasgetrek word is Silver ripstop canvas vasgewerk vir ekstra sterkte en lang lewe ..

All Out Gear

All Out Gear

En as 'n bonus het my waentjie se sonpaneel  'n beskerming gekry vir stoor en as ek hom sleep..

All Out Gear

NETJIES  NÉ ? smiley   BAIE dankie Leani en All Out Gear span wat nie teruggestaan het vir hierdie herstelwerk nie en wat presies gelewer het waarvoor ek gevra het en meer! yes

Ons kan nie wag vir ons 15 dae Desember kamp met ons nuwe verkoelde tent nie! smiley

KLIEK HIER: All Out Gear

Centurion

Voortrekker

Sat, 10/11/2018 - 07:41

Sy het jou seker maar VOOR geTREK ker..

SY het my belowe daar was geen Voortrekkery betrokke nie en dat dit is hoe hulle rol by All Out Gear smiley

Centurion

Voortrekker

Sat, 10/11/2018 - 07:49

All Out Gear

Vinnige modifikasies en onder trek hulle gou die naaimasjien nader om 'n skeur in my gaas venster te fix voor ek my waentjie haak - dankie julle! 

All Out Gear

All Out Gear