Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

TentPen

Description
tnt  Tente, tentpenne en Pale. Watter een, hoe moet hy staan. Enigiets tent verwant.

Tent Kamp Slaap

Bethulie
Submitted by 227rev on Tue, 15/01/2019 - 14:15
Forums

Vir al die tent kampeerders: Ek weet vroeëre jare (toe ek baie aktief was op forums), was hierdie onderwerp goed deurgetrap. Ek vra maar weer want iemand kon dalk 'n baie oulike patent uitgedink het in die jare verby.

Jurgens tent

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Tue, 11/12/2018 - 12:37
Forums

Meeste hier weet seker dat ek 'n nuwe tent by Jurgens gekoop het, en 9 maande moes wag vir die ding?

Ek het voor ek die tent ten 'duurste" by Jurgens bestel het, en 50% deposito moes gee, heelwat huiswerk gedoen.

Woonwa tent-dinge

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on Thu, 15/02/2018 - 11:35
Forums

Dis geen nuus nie dat verskillende ouens het verskillende gelowe oor hoe om 'n tent of tent-afdak (rally) op te slaan en teen windstorms te beskerm.  Party ouens gebruik stormtoue, ander weer storm-nette en ander glo weer die posisie van die tenttoue en hoe dit gespan moet word is die antwoord.

awing tente

afrika
Submitted by Bena on Tue, 18/07/2017 - 16:51
Forums

dagse ek soek bietjie raad vandag

wat dink jul manne van die raley tente in sake wat werk soos n awing aan die kant van die karevaan slaan hy viniger op en af of wat is jul ondervinding met dit gee asb bietjie advise indien jul dit gebruik