In my vorige lewe was ek n veldwagter gewees .Stap die dag so in die veld en n geweldige storm breek los ek hardloop en soek skuiling in so klein grotjie .Dit raak naderhand skemer en dit reen en so in die skemer sien ek n trop bobbejane wat ook kom skuiling soek in die grot .Ek sit maar doodstil kyk so n groot bobbejaan kan met n mens mors hoor .So skuifel hulle 1 vir 1 in sopnat gereen .Twee ou tantes kom sit hier so styf teen my maar hulle stink jinne maar ek sit tjoepstil .En so sak daar n stilte neer oor die grot bewoners ,hier krap 1 vlooie daar sug n ander maar nou moet julle weet hulle het die heeldag uientjies ge-eet en skerpione en worteltjies en die goed meng nou in hulle se maens .Elke nou en dan is daar so geluidjie en dan die stank mens kan skaars asem haal .Ek myself het het die dag boontjie sop ge-eet en ek voel hier kom n ding ek dog laat hom hom so bietjie saggies aanhelp .Skaars is my windjie uit toe klap die hoof bobbejaan so kleintjie skoon van sy slaap lysie af en ek hoor hom se in Afrikaans Sal jy nou soos n mens hier sit en poep
LGL (lekker ge-lag) somme so…
LGL (lekker ge-lag) somme so vroek Vrydag...





Boggom
Dis nou wragtag pragtag, ek sien en ruik en hoor daai spul!!!?