Forums

Gerookte vis en hoender
Spekkies, daai hoender lyk darem erg met daai viskop en siegret in die bek. Genoeg om my skoon van hoender af te sit.
Ek wonder nou
Ek wonder nou wat hier gebeur het. Speknek se vishoender is weg, so ook my regtige roosmarynhoender? wonder of dit nou aanstoot gegee het? Dan sal ons moet besin of daar wel so iets geplaas moet word?
Harry, ek weet ook nie wat…
Harry, ek weet ook nie wat hier gebeur het nie, ek he top ander draad vir Anton gevra, ons sal maar hoor wat gebeur het.
Goed, draad bietjie aangepas…
Goed, draad bietjie aangepas!!!!! Harry, ek sal later weer myne plaas.





Speknek, jinne, ek wonder…
Speknek, jinne, ek wonder hoe hy gaan proe as hy gaar is.