TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74309 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die ou mense het mos altyd… Geniepsig Johann L -35 minutes ago
Daarshy.  Die fietrsryers… My eerste Mahindra? Voortrekker -1 hour ago
Hier by ons nog nie juis… Geniepsig neef Herman -1 hour ago
Mooi man, onse XUV500 loop… My eerste Mahindra? Lapskag -2 hours ago
Lekker man.  Sovêr geen… My eerste Mahindra? Voortrekker -4 hours ago
Mabalingwe ook oop! Red Ons Kampeerbedryf Arie -4 hours ago
Dit wil vir my ook so… Geniepsig Voortrekker -4 hours ago

c

Tent Kamp Slaap

Bethulie
Submitted by 227rev on Tue, 15/01/2019 - 14:15
Forums

Vir al die tent kampeerders: Ek weet vroeëre jare (toe ek baie aktief was op forums), was hierdie onderwerp goed deurgetrap. Ek vra maar weer want iemand kon dalk 'n baie oulike patent uitgedink het in die jare verby. Enige nuwe praktiese slaap uitlegte vir tent kamp buiten die "afblaas" matrasse en ongemaklike stretchers?

Suid-Vrystaat groete.

Stefan.

Secunda

Sleep nou

Thu, 17/01/2019 - 08:05

Stefan kyk bietjie op tv Hier gaan ons al weer Petri gooi so matras wat self styf word en daai metras se hy self is al deur baie sterkte met soek