Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

58551 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte Voorie. Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -4 hours ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -4 hours ago
Ek moet seker nou maar my… Augustus 2019 Koffiekroeg Voortrekker -5 hours ago
Alles is nog nie verlore nie… Koebaai pensioen.. Wildehont -6 hours ago
Hi Len.

Julle moet julle…
Lennie en Addo Olifantpark,… Koos Mol -6 hours ago
Môre sê Kampforum

Geniet…
Augustus 2019 Koffiekroeg Willem Brits -9 hours ago
Die batteryboks kan agter… Batterye en dinge Noel -10 hours ago

Hasim Amla tree uit krieket

Secunda
Submitted by Sleep nou on Fri, 09/08/2019 - 06:26
Hasim Amla het besluit na 15 jaar van krieket is hy klaar hy het gister uit alle internasionale krieket uitgetree maar sal nog IPL en ander toernooi speel vir verkilende franchies sy Toetse gespeel 125 met gemiddeld van 46,64 , eendag games 181 met gemiddeld van 49.49 en sy T20 games 44 met gemiddeld 33.60 sy uit trede baan nou die weg vir opkomende spelers
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 12/08/2019 - 09:14

Miskien nou die regte tyd om sy "bal-boks" op te hang  -  hy het maar lekker droog gemaak met die kolf die laaste ruk.  Maar hy was tog 'n nederige, getroue deelnemer aan Suid-Afrikaanse krieket wat sy kant gebring het.

Worcester

Wildehont

Mon, 12/08/2019 - 14:48

Daar tree mos altyd 'n paar manne uit na 'n wêreldbeker. Dis jammer om vir Amla en Steyn te sien gaan, maar albei van hulle het dalk te lank gebly - Steyn in terme van fisieke vermoë en Amla in terme van spelpeil (wat ook met fisieke vermoë soos reflekse te doen het). In die verband het AB dalk die regte ding gedoen om uit te tree toe hy nog tiptop was. 

Daar is egter nie tans iemand wat hulle skoene kan volstaan nie en dit is kommerwekkend. Ek is ook nie seker oor die aanstelling van Enoch Nkwe as spandirekteur (en dus afrigter) nie. Van die plaaslike franchises is Mark Boucher die mees suksesvolle met die Titans en hy het lank self vir die Proteas gespeel. Mnr Nkwe het nooit nie.