6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Verblyfplanne Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -46 minutes ago
URC Springbok rugby Geert -1 hour ago
Sabie River Café Kruger 2026 Geert -2 hours ago
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -3 hours ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -5 hours ago

Ou en nuwe bande op 4x4

Brits
Submitted by wessels on
Middag vriende Mens hoor baie stories en raad oor die moets en moenies van bande meng op 'n 4 x 4 of 'n "all wheel drive". Byvoorbeeld; word daar vir my genoem dat ek moet onthou dat mens altyd al 4 bande gelyk moet vervang op 'n 4 x 4 bakkie. Dit is nou op 'n Hilux wat nie eers permanent 4x4 gekoppel is nie. Maak die ewenaars dan nie juis voorsiening dat wiele teen verskillende omwentelinge kan draai nie. As ek byvoorbeeld kyk na 'n normale bakkie wiel/band, dan het dit 'n omtrek van 2450mm. Indien ek die diameter met 12mm verminder[ afgeloopte band], dan word die omtrek 2413mm. Met ander woorde 37mm minder afstand vir 'n enkele omwenteling. Waar mis ek die insig, of is die stelling 'n feit of flater. Groete

Frik, dit is die vervaardigings datum nie die verval datum nie?!

Dankie Arie, jy is reg, ek het die regte ding bedoel maar verkeerd geskryf!

5 jaar van datum van vervaardiging wat die verval datum is. 

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 20/02/2020 - 15:21

Ek was self baie streng om die 5 jaar reel toe te pas,  maar het by verskeie bande handellaars gehoor dat dit nie akkuraat  is nie,  tot 7 jaar is 'n goeie syfer vir 'n band wat nie stil staan nie.

Bande is rond, dit moet rol?

0

Hi Warren

I don't need convincing, its not on my car. As long as you are convinced, then its OK.smiley

Once a dealer brought a Polo classic from Pretoria to Brits for me to look at, and obviously with the interest to buy it. We put the car on a lift and by luck, the rear tyre stop at a point and clearly showed a crack across the whole width. That's why it caught my eye in your photo.

Regards

0

In 2013 pak ons die klein Glider trailer oppad om te gaan kamp by Dolphin in Natal.

Net anderkant Van Reenen se ek vir die Tannie dat Natal die vriendelikste mense het in SA en dat ons lekker gaan kamp met al die vriendelikheid saam.

Almal wat verby jaag waai en skree die vriendelikheid in ons rigting en ons doen ewe vriendelik saam. Het gesleep met my D4D Hilux, hoog, sien gladnie die wa nie.

Naderhand se die Tannie daai een ou het gewaai, geskree en gevloek, besluit om te stop, gelukkig het een van die tweeling n piepie gehad.

Toe ek stop en uitklim is daai wa kistoe geslaan deur albei tyres wat gebars het, net sulke toue is oor op daai wit rims wat toe nou pikswart was.

Lang storie kort te maak, laai die trailer op n flatbed na Greytown toe en sit nuwe wiele op.

Daai aand vra en vir die Tannie wanneer ons nou weer die wa gekoop het, in 1995 se sy vir my!!!!

Toe lyk daai tyres asof hulle gister opgesit was maar is toe alreeds 18 jaar oud!!

0
Waar my wa staan

Arie

Thu, 20/02/2020 - 16:06

Frik ek hoor jou, sal net graag wil weet op watse ouderdom vervang mens ń band.

Handelaars reken 7 jaar, vervaardigers (op hul website) verskil can so 7 jaar tot 9 jaar en selfs 10 jaar as jy die band mooi oppas.

Met oppas bedoel hulle, nie teen randstene stamp, altyd op die regte druk ry (te hoë of te laë druk is baie sleg vir ń band.

Natuurlik is dit baie belangrik om ń band nooit te oorlaai nie, kan ń band se lewe met 50% verminder!

Check maar gereeld jou bande vir baie fyn haar krakies veral in die loopvlak. Kyk ook vir vervorming van die band, laminering trek los en vervorm die band.

Vir iemand wat nie sy bande oppas kan 5 jaar te lank wees, jy beskadig die struktuur van ń band erg met harde stampe teen klippe, speedhumps, ens.

Ek ry maklik so gemideld van 9 jaar met ń band op my trokkie en so 6 tot 7 jaar op die wa.

Maar ja elkeen doen wat hom gemoedsrus gee, ek was baie bly toe jy van ń verval datum praat. Ek het al baie navorsing gedoen en nog nooit ń regte antwoord kon kry nie.

Ek is maar geneig om die vervaardiger te glo, vermoed hy weet dalkies die beste?

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 20/02/2020 - 17:06

Frik ja, my 2003-07 Glider loop steeds met die selfde bande.

0

Ususall there are the letters DOT in a circle this stands for Department Of Trade the figures there after denote the week & year of manufacturer.

I tend to side with Arrie, The age of the tyre depends on the condition which is something you must determine, IE visual inspection especially for micro cracks between the tread pattern and seperation cracks between the tread & sidewall on the edges of the tyre.

I'm a bit leery of the dealer's 5 year thing I think they have their own agenda to make money

BUT

There are other factors that need to be taken into consideration, that most of us have no knowledge of, such as tread & caseing seperation Internal structure failure ETC....

Just reciently, I had I had wheel alignment done on my 1800 corolla at the the dealer I always go to, and he informed me my R front must be replaced for structural reasons, tread seperation, and ran his hand over the tyre and said feel here... Well I felt the tyre and honestly thought he was talking crap....

Wheel alignment finished (not bad) African technician goes for test drive, comes back, not happy something wrong, car pulling to left, feels all 4 tyres and says to me driver's side is a problem...

(Same tyre)

Says to me he'll change it front to back, goes for test comes back says not pulling to the left but have that tyre changed...

Point I'm making, I'm not an expert, sometimes one has to rely on dealer's, and dealer ethics...

so I would say if you are concerned take it to more than one dealer and get 2 or more opinions.

Copied from somewhere

TYRE AGE

The date your tyres were made will be on the sidewall in the form of four numbers usually preceded by the letters DOT. These numbers represent the week number and year, so 3410 will be week 34, 2010.

Use that information to make sure you're buying tyres with the longest shelf life possible 

DOT BFI NHW 11 08 07..... The 08 stands for made in stands for July.... and the 07   stands for made in 2007 

 

TYRE SIZE & DESIGNATION

265 / 70 / R 16 C     ,

 265 = Width of the tread of the tyre

70 = Aspect ratio, able to calculate the tire height.(See example)

R = Radial

C = Commercial

ASPECT RATIO EXAMPLE

MARKING

256 / 70 R 16

FORMULAE: -

70 % OF 256 * 2 = 358.4

WHERE: -

70 % = ASPECT RATIO (GIVEN)

256 IS THE WIDTH OF THE TYRE (GIVEN)

358 = DIAMETER OF THE WHEEL

So now you know.....

 

 

0
Centurion

Dusty

Fri, 21/02/2020 - 07:15

Op hierdie spesifieke band beteken dit dat die band in die 23 ste week van 2016 vervaardig is.

Ek het my papgooi bakkie se bande na gegaan en dit wys geen krake hoegenaamd nie, Dit is al verby die 5 jaar van vervaardiging en is nog basies nuut.

0

Kortliks Yes...

dis nou baaai kortliks....laugh

Ooops my post went North South East & West, I'll edit later

0
Waar my wa staan

Arie

Wed, 26/02/2020 - 09:35

Ons wag nou al lank vir jou posting!

Toe ek die opskrif fixed up the post dog ek ek gaan nou lekker lees. Al wat jy sê is ne.

Ek verstaan glad nie?

0

Added in the aspect ratio calculation formulae, of the post

My stupidheid.......... eers na die uit-tik vanni ding uitgevind hoe om n skets wat in Paint gedoen is in te plak.....

Sl more weer daarby uitkom

Cheers

I must go get ready for my accreditation auditors follow-up meeting tomorrow - go see post when people dont stuffing listen.... Nou sit ek met die ding opgeskep

RGDS

 

 

0
PRETORIA

Leeutemmer

Sun, 01/03/2020 - 11:02

My karavaan bande het fyn krakies net bokant die rim opgetel. Waar in Pretoria kan jy 13 bande koop en wat is die beste bande vir `n Karavaan. Die krakies is dit gevaarlik ??? of net aan die buitekant. Bande is 4 jaar oud. Maak is NANKANG. Dankie by voorbaat julle.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus