Goeie môre mede forumiete.
Eerste dag van die derde maand van die jaar.
Dit is alweer die man van die sand wat my staarsiekte veroorsaak. Sit nou in die sitkamer en koffie drink.
Ek hoor nou 'n persoon iewers ry met sy V8. Seker die mooiste dreuning vir my. Anders is dit doodstil hier.
Mag elkeen 'n wonderlike Rusdag geniet
Goeie môre almal Sit nou…
Goeie môre almal
Sit nou rustig in die sitkamer en koffie drink. Slaap het alweer gewyk. Wag nou maar vir die tyd om klaar te maak om kantoor toe te ry.
Lekker dag en week vir elkeen.
Môre almal, geniet die dag…
Môre almal, geniet die dag en week, ek moet vandag die Penta se regter mover motor afhaal, dit lyk my die ding het speling en gly as die wa "swaar" trek. Hoop nie daar is groot skade nie.
Goeiemôre! Gegroet hier…
Goeiemôre! Gegroet hier vanuit Somerset Wes.
More ek hoor Stoffel
More almal ja Stoffel ek sukkel ook deesdae om te slaap lekke dag vir almal vrede
Drie berge Frikadel
Môre Frikadel
Ek hoop julle het Drie berge geniet.
Was julle verlede Vrydag so ongeveer 16h00 by die garage net voor mens Brits inkom. Dit is die ene op linkerkant. Ek is daar verby en daar het 'n wit Hilux met 'n Sprite gestaan langs die grasperk.
Groete
Was julle verlede Vrydag so…
Was julle verlede Vrydag so ongeveer 16h00 by die garage net voor mens Brits inkom. Dit is die ene op linkerkant. Ek is daar verby en daar het 'n wit Hilux met 'n Sprite gestaan langs die grasperk.
Jip Wessels, dit was ons, waarnemimg is goed, dis net n Gypsey Rapier en nie n Sprite nie, skerp! Die Hilus het sy Charcoal kleur seil canopy opgehad.
Drie Berge en die rugby was great!!
Drie berge
Hello Frikadel
Ek het mos 'n oog vir 'n mooi ding [sleep]. Ek was in die saamryklub oppad terug van die werk, anders het ek gestop en kom navraag doen.
Groete
Môre sê Kampforum
Dit voel skoon snaaks om op die Laptop te tik, skierlik onthou ek nie meer die "Alt" sleutels vir "ô en ê" nie want dit werk nie as ek op die skerm my vinger hou nie. ![]()
Geniet jou Maandag voluit in vrede.
Goeie môre almal. Mag…
Goeie môre almal.
Tee is gemaak. Sal nou nou die koffie masjien stook. Het maar deur gekom kantoor toe.
Mag elkeen 'n lekker dag geniet.
Môre kampforum se mense,…
Môre kampforum se mense, geniet nog 'n dag.
More forum
More almal laat loop met die koffie vanoggend loop hy soos stroop vrede
Goeiemôre! Wees gegroet…
Goeiemôre! Wees gegroet hier vanuit darling. Ons gaan vandag bietjie tyd spandeer in Langebaan.
Geniet julle dag! ![]()
Hallo julle, ek is ook hier,…
Hallo julle, ek is ook hier, maar nie meer by die see nie. Party mense moet seker weer kom werk ook.
Môre sê Kampforum
Voorie, is julle nou op verlof vir die week ? Geniet dit voluit.
Lapskag, welkom terug. ![]()
Geniet jou Dinsdag voluit in vrede.
Dankie Willem, hulle sê mos…
Dankie Willem, hulle sê mos dat 'n moeilike dag op die fiets is lekkerder as 'n lekker dag in die kantoor
, nou dit was hoe die naweek vir my gevoel het. Baie lekker gewees daar buite in die Karoo en op Blouberg se strand.
Goeie môre. Geniet die…
Goeie môre.
Geniet die woensdag tenvolle
Freda se hi uit N Zealand more almal
More almal Freda vra ek moet hiloww se vir almal sy kuier by kinders in N Zealand en sy geniet dit so kom ons skink n koffie vir haar laat loop soos stroop geniet julle dag verder vrede
Goeie môre almal, geniet 'n…
Goeie môre almal, geniet 'n lekker dag. Hier is dit bewolk (die weer, nie my vrou nie😂)
Dankie Shaun,, ek glo Freda geniet haar tyd by haar seun-hulle so, sy kry nie tyd om in te skakel hier nie.
Môre sê Kampforum
Dankie Shaun
Geniet jou Woensdag voluit in vrede.





Môre sê Kampforum
Geniet jou dag voluit in vrede.