Goeie môre mede forumiete.
Eerste dag van die derde maand van die jaar.
Dit is alweer die man van die sand wat my staarsiekte veroorsaak. Sit nou in die sitkamer en koffie drink.
Ek hoor nou 'n persoon iewers ry met sy V8. Seker die mooiste dreuning vir my. Anders is dit doodstil hier.
Mag elkeen 'n wonderlike Rusdag geniet
Goeiemôre mense! Julle…
Goeiemôre mense! Julle moet die Woensdag geniet! ![]()
Geniet 'n heerlike dag, …
Geniet 'n heerlike dag, hier by Buffelspoort het dit lekker gereen gister laat, tot in die nag. Vanoggend is alles skoon en vars.
Die son het ons geraai op…
Die son het ons geraai op die strand. 'n Lekker wind wat nou begin waai het.
Haai Wessel. Ons bly in 'n…
Haai Wessel. Ons bly in 'n woonstel naby die waffel huis op Ramsgate. Die verblyf per dag tussen kampeer en woonstel was baie klein toe besluit ons om eerder die woonstel opsie te gaan. Dit is nou die derde keer dat ons dieselfde woonstel gebruik
Foto geneem vanaf woonstel…
Foto geneem vanaf woonstel oor Ramsgate strand.

Foto geneem vanaf woonstel oor waffel huis.

Goeie môre mede forumiete. …
Goeie môre mede forumiete.
Ek is nou moeg gelê en sit nou buite en luister na die brander.
Lekker Donderdag vir elkeen
Goeie môre kampforum lede,…
Goeie môre kampforum lede, geniet 'n lekker dag.
Stoffel, geniet die branders.
Goeie môre Johann Johann…
Goeie môre Johann
Johann geniet vir Buffelspoort
Naand almal. Eerste keer in …
Naand almal. Eerste keer in 'n baie lang tyd wat ek weer kans kry om in te loer. Die tuis besighede hou my en ma baie besig.
Ry more Merry Pebbles toe vir so 'n kort wegbreek voor hulle nou reisbeperkings in die binneland ook instell
Hallo Stephan! Geniet…
Hallo Stephan! Geniet Merry Pebbles en ek is bly om te hoor julle is so lekker besig. ![]()
Goeie môre mense. Lekker…
Goeie môre mense.
Lekker gereën hier in die vroeë oggend ure. Sal kyk wat lewer vandag op.
Stephan en Johann, veilig ry vanoggend en Stephan geniet vir Merry Pebbles.
Lekker dag vir elkeen.
Môre sê Kampforum
Stephan, veilig ry en geniet dit. Ons ry ook vandag. Johann julle moet ook veilig ry, so ook die res wat op die pad gaan wees.
Geniet jou Vrydag voluit in vrede.





Goeie môre almal. Geniet…
Goeie môre almal.
Geniet die Woensdag tenvolle.