6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Het die rooi kadotjie gesien… Forum Herstel en terugvoering neef Herman -5 minutes ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -42 minutes ago
Privaat Boodskap Opsie Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Foto neem Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -2 hours ago
100de by mekaar. Vakansiebeplanning 2026/27 neef Herman -2 hours ago
Dankie Geert Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -3 hours ago

Pannekoek muffins

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Ek het al hier genoem dat ek nou vinnig ń uithaler kok word, ook ń was vrou, vloere skrop en wie weet wat nog!

Nou vanoggend reken Petra sy soek panekoek vir ontbyt!

Nou ja hier is seker bitter min mans hier op die forum wat so "in touch met sy vroulike sy is dat hulle kos mask nie? Ek is deur omstandighede gedwing om my inerlike vrou te soek, en was dit ń soektog!!

Ieder geval die wat al pannekoek gemaak het of hul vrouebs so onderlangs beloer het terwyl hulle die goed bak sal weet, dit is een hengske werk! Ky staan ure agter die pan op die warm gasstoof.

Ek gooi toe die beslag- ja dit is die regte woord wat ń bo-baas chef gebruik vir deeg, in muffin panne en druk in die oond! Paar minute later so 20 of so het die ekwiwalent van 30 pannekoeke! Sodra hulke uit die oond kom gooi jy kaneelsuiker oor en siedaar.

Sommer genieg gehad om vir al drie staanplekke om my ook te gee.

Ek begin sterk oorweeg, as ek eendag klaar is met die pensioen ding om ń restaurant of koffiekroeg oop te maak.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 26/04/2020 - 18:18

Dit sal jou deeg met die reën wat ons nou hier kry 👍

Secunda

Sleep nou

Mon, 27/04/2020 - 06:26

As ek so lees Arie loop daai pannekoek soos stroop ek sal die muffin panne onthou volgende keerwink

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus