Forums
Myne het suiwer Afrikaans gepraat soms kwaai voorgekom altyd die vrede bewaar kaaings uit die vuur gekrap ja sy is Wena Naude het weer die laaste tyd films afgestof en gekyk soos Dr Kalie 1968 , toe ook Tant Ralie se losieshuis 1974 en Dingetjie en Dynamite in 1975 sy sal altyd my gunsteling wees wie was joune?
Demi Moore
Middag verveeldes
Dan was daar natuurlik ook aktrises soos Demi Moore, Sharon Stone en dan die Bond-meisies soos Ursula Andress , Barbara Bach[?] etc.
In 'n ander klas van toneelspel, is daar dan Meryl Streep en Bette Milder. Dalk nie so aantreklik nie, maar kan hulle toneelspeel
Groete





Gesie, waar krap jy die foto…
Gesie, waar krap jy die foto uit ? Nou voel ek skoon skaam! Bygevoeg, daai looks het sy nogal mooi opgepas. Sal gaan soek vir daai movie.