Forums
Soos ek lees op forums en ander groepe besef ek hoe die kamp industry geraak is met die griep ding mense het hulle geld verloor wat reeds geboek het ander weer gelukkig geld terug gekry en ander oorde was minder gelukkig moes hulle deure toemaak ek vertrou wel dan die son oor die kamp oorde en alles wat gepaard gaan met kamp weer voete sal optel soos almal weer kamp ja ek is een van daai wat se kamp planne van die Tafel weg gevee is vir 2020 so ek lye aan kampontrekkingsgieterkramp
Stem Johann
Ek stem saam jou Johan op faceboek is daar n groep kampholicks daar se ook baie gaan mense gaan slaan daai tent pen in al is dit nou vir eers net n naweek sodat kamp oorde weer hulle voete vind en weer n bestaan kan maak Kamp is koning





Môre Shaun, ek het gelukkig…
Môre Shaun, ek het gelukkig al drie kampe in vir die jaar, die minste nog, maar ry weer Sondag vir 'n week Buffelspoort toe.
Baie oorde het dit nie oorleef nie, ons moet ons kant bring om die wat nog probeer te help.