Forums
Die Swing lede wys asb hoe julle die wa se buite kombuis verander het,ek oorweeg dit om myne te verander en soek idees
EC Groete Neels
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Swadini loshande | Forever Swadini of ATKV… | wessels -4 years ago |
| Ek neig om te verskil | Forever Swadini of ATKV… | Chris Boucher -4 years ago |
| Eiland Spa | Forever Swadini of ATKV… | wessels -4 years ago |
| Eiland / Swadini | Forever Swadini of ATKV… | Servaas -4 years ago |
| Gou n ander oord ook bespreek | Forever Swadini of ATKV… | Josef Willem -4 years ago |
| Tshipise ... | Forever Swadini of ATKV… | Willem Brits -4 years ago |
Die Swing lede wys asb hoe julle die wa se buite kombuis verander het,ek oorweeg dit om myne te verander en soek idees
EC Groete Neels
Haai Neels, aangesien ek nog…
Haai Neels, aangesien ek nog nooit 'n "onboard" buite kombuis gehad het, of wou hê nie, kan ek jou nie advies gee nie, maar kom ons hoop van die manne wat weet van, lees jou versoek raak.👍