Vir enige Forum fonds, saamtrekke of borg inbetaling moet die volgende bankbesonderhede gebruik word.
Gebruik asseblief jou volledige forum profiel naam of onderneming se naam as verwysing.
A Louw - Cheque FNB 62029095793
Branch 250655
Verwysing - ForumLid naam, Onderneming of kampforum borg
Vir meer inligting of om uit te vind oor advertensie plasings, kontak gerus anton@kampforum.co.za
Dankie vir jou betrokkenheid by, en ondersteuning van kampforum.co.za!
- 153 views




