Forums
Wou nie 'n ander gespekslyn kaap nie, maar wil graag sommer hier vir jou sĂȘ, ek hou baie van jou nuwe avitarđ
Die vlag van...
....Oekraine.
Ek moes nou eers gaan soek waarom GW se avitar sommige se aandag trek.
Ek lees nounet dat Putin hom verlustig in die Israel-Hamas oorlog. Dit trek die aandag van sy skandelike oorlog in Oekraine af, en verdeel veral die ondersteuning van Amerika.
Solank dit nie 'n All BlacksâŠ
Solank dit nie 'n All Blacks vlag is nie.
Nie maklik nie Anton . MensâŠ
Nie maklik nie Anton
. Mens moet mos erens 'n streep trek!
All Blacks vlag
Ek het vandag deur Bloemfontein gery en nie een gesien langs die N1 nie. Dis sou tog heel gepas wees om een te hys ten tyde van die rou tydperk?





Dankie Johann!
Dankie Johann!