Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus
118792 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Pretoriuskop is tops ! Kruger Wildtuin-stories Len Loader -7 hours ago
Nou glo ek jou.

Gepraat van…
Strydoms in Pilansberg Chris Boucher -7 hours ago
Pretoriuskop Kruger Wildtuin-stories Chris Boucher -7 hours ago
Tent

Aircon

AREA Boksburg
te koop Jurgens 1993… Steven -8 hours ago
Pierre, "Isocharger" 94… Johann L -8 hours ago
Ongesien, te koop Jurgens 1993… Johann L -9 hours ago

The Lesser Known Recovery Bridle Included Angle

Pretoria
Submitted by SRTosen on Mon, 05/08/2024 - 11:14

This might not be well known and can be quite technical. This is important in respect of metal fatigue which can occur at later stages.

Not too many of the suppliers of recovery bridles have a table to advise what the bridle length should be for the triangle base (length on the vehicle) so that the correct recovery bridle length is purchased. This might not make sense - difficult to describe.

The length of your bridle should be such that the included angle is between 20 and 30 degrees.

The base on my 76 at the back is 505mm and 690mm on the front. When I did the calculations (back to school for trignonmetry) I required two bridles - 3.5m for the front and 3.0 for the back.

The video explains this well.

https://www.youtube.com/watch?v=V13ARMYoAos&t=455s

Kleinmond

Chris Boucher

Mon, 05/08/2024 - 11:59

This might not make sense

Ek het na die video gekyk, maar hierdie tegnies-gestremde  verstaan 'n f met 'n kol daarvan. Seker omdat ek nie 'n 4x4 persoon is nie. Maar ek glo dié ou praat "sense"in die video - vir diegene wat sulke goed verstaan.

Brits

Wessel Strydom

Mon, 05/08/2024 - 13:10

....om so 'n herwinning te doen, of op Grompie te laat uitvoer nie. Ek sal wel iemand teen stadige spoed met 'n strop insleep. Dan weet ek ook om nie die strop om die sleepbal te hak nie.

Dit is natuurlik 'n groot teenstrysigheid vir my, as die sleepstang/bal dan sterk genoeg is om 1800kg woonwa te sleep, waarom nie 'n ander voertuig nie. Wel, dalk kan mens, maar moet NIE die sleepbal vir erge herwinning, waar baie kragte benodig word, gebruik nie.

Oudtshoorn

neef Herman

Mon, 05/08/2024 - 13:49

Dit is wat gebeur as jy per ongeluk ń meganiese enjeneer en ń rocket scientist saamvat op jou trip na Botswana delta toe in die nat seisoen.sad.

Dit is angles en forces waarvan my oupa Pat in sy lewe nie eers geweet het bestaan nie.

Ek dink my Cruiser het een recovery punt voor, en een agter. So ek sal maar sonder ń " toom" klaarkom. Kanse dat die boute gaan afskeur glo ek sal kleiner wees as om twee punte na mekaar te trek deur ń verkeerde hoek in te span met die Toom. Dan moet jy perfek reguit ook trek soos hy tereg sê, anders moet jy die skuiflineaal gaan haal en nog somme maak. devil

Maar, dit is ń goeie artikel, het dit geniet.  Dankie Tosen.

Brits

Wessel Strydom

Mon, 05/08/2024 - 16:05

.....herwinning is legio. Ek kyk soms die kort videos op you tube waar die manne met hulle 4x4's bollie aanjaag. 

Met die geskud die afgelope vakansie en al my gekla daaroor, seg Marie so droog----en jy wil 'n Land Cruiser koop om rowwe paaie te ry. Sy het haar punt baie skerp/sterk gemaak. 

Kleinmond

Chris Boucher

Mon, 05/08/2024 - 17:53

My beter helfte het my ook al baie mooi laat verstaan dat as ek op 4x4 vakansies wil gaan, sal sy verkies om by die huis te bly. Rowwe paaie en primitiewe toilet- en badgeriewe is nie vir die antie bedoel nie. Sy kom nog oor die weg met die sandryery in Henties, maar dit is meer as genoeg vir haar. Dus was my eienaarskap van 'n 4x4 maar kortstondig toe ek baie deeglik besef het dat mamma nie sal saamgaan waarheen ek graag wil gaan nie. Of wil ek regtig na sulke plekke gaan?

Worcester

Wildehont

Tue, 06/08/2024 - 07:55

Vat vir mammie op ‘n toetsrit met ‘n Prado of 300, dan sal sy ‘n ander deuntjie sing oor ‘n Landcruiser. 

Brits

Wessel Strydom

Tue, 06/08/2024 - 08:28

....Prado en LC300 val so effe buite my inkomste bereik. As ek van 'n LC praat, is dit die LC dubbelkajuitbakkie. Man daai trokkie gee my amper iets wat mens nie in gemengde gehoor hardop noem nie.devil

Worcester

Wildehont

Tue, 06/08/2024 - 08:36

‘n Kennis van ons het ‘n dubbelkajuit, en sleep ‘n Bushlapa Ratel daarmee. Hy kla die bakkie stoei maar om die kombinasie en hulle gesin van vyf teen bulte uit te kry. Dalk vaar die nuwe model met die 2.8 beter, ek hoop so.