Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -3 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -6 hours ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -17 hours ago

Polisie

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Mense kla altyd oor die polisie maar ek vind hulle nogal gaaf hulle hou nou my bestuurders lisensie vir 18 maande .Word gister gestop by pad blokkade en die polisieman vra my Enige iets gedrink meneer .Natuurlik nie antwoord ek .Ok se die polisieman ek is vrot gesuip Kan jy my n geleentheid gee terug Polisie stasie toe

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus