Forums
Daar is 'n nuwe groep wat fokus op luukse oorde in die Noord Kaap. Soek gerus op internet na "NC famous lodges".
Die reeds bekende oord Letzatsi by Van Rhynsdorp is deel van die groep.
Die bekende Oranjerus by Upington is ook nou deel van hulle. Ongelooflik opgradeer, selfs met privaat ablusie staanplekke.
Dan het hulle selfs op Askham 'n oord ontwikkel.
Persoonlik lyk die pryse net te duur vir my. Tipiese tarief vir privaatablusie kampeerplek by Oranjerus is ongeveer R800, teenoor R500 vie ene met gemeenskaplike ablusie.




