Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -3 hours ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -7 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -8 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -9 hours ago

Geluk Wense - Verjaarsdae & Herdenkings

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdié gesprekslyn sommer hier onder die Welkom groep waar ons vir die wat ons van weet geluk kan sê met hulle se verjaarsdag en troudag.

BAIE GELUK met jou verjaarsdag of huweliks herdenking.

 👏 👏 🎊 🎁 🥂

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 27/06/2020 - 09:29

Anton, Baie geluk met jou verjaarsdag, geniet die bederf voluit 🔥🍸🎂🎉🍰.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 24/07/2020 - 21:58

Baie dankie vir die gelukwensings met my verjaarsdag !

Geniet julle naweek, Kampforum-vrinne !

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Tue, 28/07/2020 - 07:11

Baie geluk met oom Len se verjaarsdag wat ek gemis het.

Hoop dit was n wonderlike dag gewees.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Tue, 28/07/2020 - 07:13

Baie geluk met jou verjaarsdag.

Mag daar nog baie wees en geniet jou dag

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 28/07/2020 - 08:56

Shaun, baie geluk met jou verjaarsdag, geniet daai wyntjie vandag.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus