Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Braai rots of net.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -38 minutes ago
Lava Stone.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Graniet Oktober 2026 saam gesels neef Herman -4 hours ago
Lava stone vir kosmaak Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -15 hours ago

Karavaan stoorplek

Submitted by Baboel on
Forums

Waar in Kaapstad noordelik voorstede (Bellville , Brackenfell) is veilige stoorplek vir karavaan en wat betaal julle gemiddeld. Ek moet tydelik stoorplek kry. 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 20/08/2017 - 20:22

Probeer Silverpark (J&K Interiors), Silwerstraat, Brackenfell Industria  -  (021) 981-7143

Hulle perseel is sigbaar aan die linkerkant op die punt van Okavango, naby Ou Paarlweg, maar jy moet om die blok ry om by hulle ingang uit te kom.

Die sekuriteit op die perseel is van hoogstaande gehalte.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus