![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Daarshy! Die Voortrekkers…
Daarshy! Die Voortrekkers is ingeskakel! Gooi hom Noddy! ![]()
![]()
Hi daar almal. Hoop daar is…
Hi daar almal.
Hoop daar is weer `n paar van julle wat saam kuier vanaand tussen 18:00 en 21:00 "Om Die Kampvuur" saam met my Noddy Naudè op Radio Wereldwyd

Dankie Noddy, weer ń luik…
Dankie Noddy, weer ń puik program soos altyd!! 👍😎
More more, Dit is weer…
More more,
Dit is weer sulke tyd vandag.
Hoop julle kuier weer saam vanaand.
Dankie vir julle almal wat…
Dankie vir julle almal wat ingeskakel het
Hi daar almal, Na `n…
Hi daar almal,
Na `n verwoed besige week, is ek reg vir vanaand se uitsending.
Hoop daar is `n paar van julle wat gaan inskakel.![]()
Ek mis dit weer, laasweek…
Ek mis dit weer, laasweek was daar nie opvangs nie. Vanaand is dit my oudste kleinkind se 16de verjaarsdag. ![]()
Daarsy, weer saterdag. Ek…
Daarsy, weer saterdag.
Ek hoop julle kuier saam vanaand
Jip ou Noddy, dit was weer …
Jip ou Noddy, dit was weer 'n lekker program en ons het heerlik saam gekuier!
Jy moet my asb die name stuur van die mense hier wat nie meer inskakel sonder geldige verskonings nie sodat ek hulle boete vir hulle kan aanstuur hoor!![]()
Ja G mense deesdae stil van…
Ja G mense deesdae stil van die forum se kant![]()
Ek het darem die laaste uur…
Ek het darem die laaste uur kon inskakel na ons terug was van Surette se suster hulle af.
Ek is ook weer vir 'n slag…
Ek is ook weer vir 'n slag ingeskakel 👏
Gaan nou inskakel, vrou…
Gaan nou inskakel, vrou bietjie na Meropa Casino,





Amper weer sulke tyd. …
Amper weer sulke tyd.
Kannie wag nie