Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Potjiekos Kuier maaltyd Geert -9 minutes ago
Alternatief Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Ek verskil Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Braai rots of net.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Lava Stone.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Die BOm program Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago

Kamp vir liefdadigheid

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Klublouico buite Stilfontein, bied 'n spesiaal die lang naweek aan.

Vir die wat nog plek soek, alle inkomste daai naweek gaan aan liefdadigheid aan oue tehuise daar rond.

Ek glo nie die sal as 'n advertensie beskou word nie, dus gaan ek het ad hier plaas vir enige belangstellendes.

Dit is 'n mooi oord, ek was Februarie daar.

Klub Louico

 

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus