Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -13 minutes ago
Auchterlonie Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -21 minutes ago
Molle Oktober 2026 saam gesels neef Herman -32 minutes ago
Knoffel Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Rona Rock View Lodge Nelspruit Johann L -1 hour ago
Knoffel Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago

Brakpan is n fees

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Hoe weet ek jy kom van Brakpan af 1 Jou bure dink jy is n speurder want die polisie bring jou altyd terug huis toe. 2 Die grootste dorp wat jy al in was is Liquour city. 3Die haloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou cherry.

Heidelberg GP

StephanS

Tue, 10/10/2017 - 21:15

Die ou verdwaal in Brakpan. Hy stop by 'n local en vra hom wat is die vinnigste pad hospitaal toe.

Reken die local hom " noem my net 'n d@@s pappie en jy is nou daar"

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 11/10/2017 - 07:43

Hierdie draad gaan maak dat die Brakpan briegade my dik gaan tik koets

0
Meyerton

Segekok

Wed, 11/10/2017 - 07:56

Brakpan dogter kom van die skool af in trane.

 

Pa:  Hoekom huil jy?

Dogter:  Ek het vandag uitgevind ek is swanger

Pa:  Maar dit is mos goeie nuus.

Dogter:  Dit is ’n tweeling en ek weet nie wie is die ander een se pa nie.

Pa:  Toemaar môre vat ons jou dokter toe. Met die nuwe goed sal hulle jou kan sê.   Dalk is dit nie eers jou kind nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus