Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nossob se "hide" Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 minutes ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -15 minutes ago
N12 Oktober 2026 saam gesels Geert -19 minutes ago
Ons het in presies dieselfde… Media24 se koerante en… neef Herman -29 minutes ago
N1 vs N12 Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Dankie Goeie Hout Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago

Youtube - Suid Afrika vandag

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek gaan dié hier plaas wat ek gereeld op youtube kry.

As julle dit nie wil sien nie sê dan haal ek dit af of stop die plasings.

Brits

Wessel Strydom

Sat, 20/08/2022 - 07:30

Môre vriende

Kyk ek mos nou die video met motorfietse wat Abel Erasmus pas opry. Genade, ek is nou amper karsiek net van kyk hoe hulle die draaie vat.

Daar is darem 'n oorvloed mooi dele in onse land 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus