Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wanneer om vlieg kaartjies te koop November 2026 Geert -53 minutes ago
Môre Rona November 2026 Geert -1 hour ago
Goeie more Geert! November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Wessel November 2026 Geert -1 hour ago
Hoedspruit November 2026 Geert -1 hour ago
Voertuig huur, Hoedspruit November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago

Lapskag verjaar

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher
Submitted by Chris Boucher on
Forums

Mag jy 'n lekker dag hê Johan. Ek weet jy sê dat jy elke dag bederf word, maar mag vandag 'n bietjie meer spesiaal wees met vroulief en die dogters se gekoer rondom jou.

Brits

Wessel Strydom

Fri, 07/10/2022 - 10:55

Middag "ou" Herfsblaar kampeerder

Ek hoop daar lê net 'n fantasiese nuwe lewensjaar voor. Ek bid jou toe, net blydskap, gesondheid en beskerming.

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Fri, 07/10/2022 - 14:44

Lekker verjaar Johan. Ek wens jou God se rykste seën in die nuwe lewensjaar toe. 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 07/10/2022 - 15:10

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag.  Goeie wense en seëninge vir jou nuwe lewensjaar toegewens.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus