Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker gelag, Geert,... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Goeie Hout ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Laaste probeerslag - dit lol Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -5 hours ago
Lodge gedeelte Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -5 hours ago
Kleedkamers en opwas Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -5 hours ago
Dek vir almal se gebruik Rock View Lodge Nelspruit Rona du Plessis -6 hours ago

Uiteet

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Gsteraand besluit ek toe om Petra bietjie te bederf en haar uit te neem vir n lekker ete.

Kyk toe na my beursie en sien ek het net R200.00, dit is mos nou daai tyd van die maand!

Se toe maar vir Petra om mooi aan te trek en haar gesig teverf en ry ons toe na een van die top eksklusiwe restourante.

Daar bestel ons toe al die duurste geregte op die spyskaart en sommer n bottel Franse Sjampanje.

Vrek lekker ge-eet, die rekening kom toe en dit is toe amper R3000.00! Vertel toe vir die kelner dat ek net R200 het, hy roep die eienaar en die bel toe die polisie. Polisie aresteer my vir bedrog, buite offer ek toe die polisieman R200 en hy laat my toe gaan!

Ja ns het toe baie lekker ge-eet vir min geld!

Secunda

Sleep nou

Sun, 22/10/2017 - 07:20

Arie so gaan dit vandag daai R200 maak alles reg wat verkeert is lol

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus