6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -5 hours ago

Wessel en Hendrik Potgieter

Brackenfell
Submitted by HennieBo on
Forums

Wessel is baie lief om Hendrik Potgieter om te ry vanaf Brits oppad na die N1 in Suidelike rigting. Die goeie nuus is, die pad is klaar herstel en geteer. Die padmerke klaar geverf en behoort seker binne die volgende dag of 2 weer rybaar wees. Sal jou op hoogte hou.

Brits

Wessel Strydom

Thu, 30/11/2023 - 11:51

Môre Hennie, baie dankie vir die goeie nuus. Ek het vriende wie se kinders JHB kant van N1, vanaf Gordon weg bly, en hulle gebruik ook daai roete. 

Dit sleep net veel makliker as Mabilongwe, en dit voel baie oop en veilig.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus