Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -17 minutes ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -56 minutes ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -1 hour ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago

Rofie of troep?

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Glo almal van ons ken die term, Rofie vir n nuwe troep, maar wie wat word n  vroulik troepin (dis nou n mooi eerbaarlike woord) genoem?

Sy of hulle is n degie, weet nog nie of sy n soetkoekie of n tert gaan word nie.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus