So besluit ek en Berdien om die 11 Oktober tot 14 Oktober vinnig saam jongste meisiekind sk0onseun en klein kind pad te vat na oom Paul se tuin ons se al baie jare ons moet en toe doen ons dit en dit was flippen lekke hier kom n paar fotos ja vir n bewys
Onder Sabie - Satara
So ver soos jy ry is bome baie verniel en om gegooi deur olifante kyk julle die olifante te veel en verniel die veld tans
Gaan groot oom olie
Baie olifante gekry bly maar n mooi dier ek glo dat daar te veel tans is en hulle vernietig die veld
Oom Paul
Dit was flippen lekke om van onder sabie tot by Satara te getoer het diere lyk goed veld droog en baie bome soos genoem omgestoot deur olifante ons het innie kampe gedraai mense kamp lekke en soos genoem die oorsee se mense word rondgery in cruisers ens wat operators bestuur van hulle druk in en hou nie by 50 km grens nie dit was flippen lekke en ja Oom Paul se tuin het ons innie sakkie binnekort vir n week daar mooi loop
Innie sakkie....
....dis 'n erge siekte aanval, kyk nou maar vir Len.
Wat is jou indrukke van Onder Sabie se woonwapark? Ek sal nie maklik weer daar gaan kamp nie.
Ek hou van Satara, lekker groot oop staanplekke.
Stem saam, hopeloos te veel olifante en oorsese besoekers![]()
Baie lekke
Wessel daai siekte vir my en Berdien hart geslaan dis regtig lekke Ek hou ook nie van Onder Sabie se ruskamp nie baie beknop maar toe ons daar deur geloop het was alle staan plekke geneem baie motorhomes en senior mense. Jan dit was flippen lekke ek nog baie fotos maar dis n gesukkel met laai
Shaun,....................
...........dankie vir die terugvoer van julle Wildtuin-trippie. Ek het altyd gewonder hoe dit moontlik is dat dit julle so lank geneem het om deur hierdie plek "gebyt" te word, gegewe dat jou ma al vir jare op Phalaborwa woon.
Len, Wessel
Len die wiltuin het my maar veral Berdien se gevoelens, waardeuring wakker gemaak ons is nou so ingestel om vir n maand wat ons al hoe lank beplan gouer te laat gebeur ja hier en daar is daar dinge wat regtig aandag moet kry maar as jy daai eerste koffie innie more drink en sien hier is n konsternasie van kare wat staan en kyk dan weet jy jy is innie wiltuin wow . Wessel ons het by Marloth Park geslaap wat ook baie lekke was dan deur gery wiltuin toe. Ek het nog nooit wildehonde gesien nie maar blybaar het ons 15 te laat aangekom by Satara waar daar n paar wildehonde was maar wag ons beurt kom vir lank kamp en wildehonde sien





Onder Sabie
Onder Sabie