Ek sien daar is 'n oulike boek beskikbaar op Amason wat die onderwerp baie omvattend aanbied.
Wild Camping
Anthon & Thereza Botha
Persone wat daaraan dink om solo met 4x4 en daktent uitrusting die wilde in te vaar sal beslis hierby baat vind.
Ek dink selfs mense wat met boswaens die onherbergsame wil aanpak, kan ook baie leer uit die boek.
Voortrekker....
....as ek jonger was, en my beterhelfte het ook daarvan gehou, kon ek dalk ook sulke lekker "wild camping" gedoen het.
Dalk moet ek die titel van inset verander
Mollers van Secunda
Persone wat daaraan dink om solo met 4x4 en daktent uitrusting die wilde in te vaar
Om wild te kamp kan…
Om wild te kamp kan natuurlik verskillende dinge vir verskillende mense beteken![]()
LMGA
En hier besef ek weer hoe…
En hier besef ek weer hoe klein die wêreld regtig is. Die skrywers van die boek ken ek baie goed, Anthon was jare lank saam met my betrokke by dieselfde departement by Tukkies.
Mollers van Secunda Chris,…
Mollers van Secunda
Chris, ek glo nie Shaun hulle sal sommer die daktent weer doen met Berdien se onlangse rugoperasie nie. Ek dink eerder hy sal dalk nou vir hom uitkyk vir 'n "gravelroader". Shaun sal dit self kan doen, maar ek wil nie namens hom praat nie.
Skoon vergeet, jammer!
met Berdien se onlangse rugoperasie
Hopelik herstel sy volkome.
die boek maak gevoelens....
....wakker wat net by jonger persone hoort
Dit lees baie lekker, bevat baie nuttige inligting en "tips".
Ek sal natuurlik verkies om sulke toere te doen in 'n groep, wel tenminste 2 voertuie.





Ek het vir 'n oomblik gedink…
Ek het vir 'n oomblik gedink jy wil jou eie dienste as gids beskikbaar maak vir ekstra sakgeld.