Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -7 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -7 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -8 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -9 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -11 hours ago
Hennie's toe vanaand Springbok rugby Rona du Plessis -14 hours ago

Forum -"time out"

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Dankie aan die lede wat die forum se haakplekke aan my uitgewys het. 

Sedert laasweek het daar 'n paar "time out" glipse hulle kop uitgesteek.  Ek is tans besig met die slim mense om opgraderings te doen aan die webblad om toekomstige probleme te voorkom.

Lekker dag!

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Thu, 19/06/2025 - 09:10

Jou insette word hoogs waardeer. Is daar kostes aan verbonde? Asseblief - neem die vrymoedigheid om te vra vir bydraes. Ek help graag.

0
Brits

Wessel Strydom

Thu, 19/06/2025 - 11:52

...soos Chris B seg hierbo, praat asb dat ons kan help met bydraes vir die forum.

Kampforum verslawing is darem aanvaarbaar by my kerk, dus sal ek ook bydra.laugh

0
Lyttelton

Trev

Sun, 22/06/2025 - 09:30

Dankie vir dit - laat weet asb oor bydraes.

Kan jy ook asb die slimmes te vra om te kyk hoekom ek nie op die forum website kan inkom wanneer ek my "VPN" aan het nie.  Ek kan slegs inkom as die VPN af is - die VPN is gewoonlik op Suid-Afrika gestel

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus