Forums
Kom ek vanoggend te wete van die plek. Dit is daar in Koster omgewing, lyk na 'n wild-jagplaas. Volgens die foto lyk dit na 'n plek wat ek van sal hou, al het die staanplekke nie elektrisiteit nie.
Dalk moet ek volgende winter bietjie soheentoe gaan, en dan gaan mampoer proe in Groot Marico omgewing.
Baie mooi fotos Anton,…
Baie mooi fotos Anton, duidelik dat jy al daar was.
Lapskag dit is foto's wat ek…
Lapskag dit is foto's wat ek van die internet af gesteel het. 😄





Net om die draai vir ons…
Net om die draai vir ons noord-bewoners