Forums
Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Jip Johann
Sal puik wees Johann jip Anton ek op kantoor praat met my self sing vir my self kamp somer self hier op kantoor
Die probleem kom in as jy…
Die probleem kom in as jy met jou self n fight het en jy verloor daai fight.....
Baie waar Anton
Ek hou nie van poletiek praat nie maar ek dink hulle gaan hom beskerm vir volgende 2 jaar Anton ja my taal is my passie
Laat my dink aan die man wat…
Laat my dink aan die man wat in die veld gestaan het. Eers praat hy met homself, dan lag hy en dan gooi hy sy hande op in die lug.
Toe word daar vir hom gevra wat doen hy so daar in die veld.
Sy antwoord:" Eers vertel ek vir myself 'n grap, dan lag ek daaroor en dan sê ek vir myself - Ag ek het dit al gehoor".
Julle is minora skerp, ek…
Julle is minora skerp, ek sit n lag lekker hier??














Die Titanic van korupsie sink
Die Titanic van korupsie is besig om te sink.