Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie Hout... Goeie hout se Noord & Oos… Rona du Plessis -5 minutes ago
5 Maande Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -1 hour ago
Vordering! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Nooit! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -1 hour ago
Laaste foto ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Kom ek traai nog Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 26/12/2017 - 06:30

Ek kan doen met n koue een al vir 2 weke niks gehad nie lekke dors  lekke dag almal

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 30/12/2017 - 06:44

Dis so Anton die pantoffel regering is die bank bestuurder maar ja daar is n geldjie onder die bed wat die Guptas of pantoffel regering nie eers van weet maar ja nou praat ek te veel

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 05/01/2018 - 09:16

Meraai:    "Het djy gaweet hiënnas paar net elke twee djaar?"

Gatiep:     "Nei, daai is nie lekke nie man.  Dan het hulle mossie iets om oor te laggie!"

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 10/01/2018 - 14:34

Navorsing het bewys dat as jy vir twee minute lekker lag, is dit net so gesond vir jou as om vir 20 minute te draf.

Nou gaan ek elke dag in die parkie sit en lag vir die drawwers.yes

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus