Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Hehe, julle is minora skerp…
Hehe, julle is minora skerp oppie Donderdag oggend, is dit dalk iets met "more is Vrydag" te doen?
Warren sy sal jou vee
Warren die tierspiervrou klap n ou dat jy doer skuif en velang na iemand wat jy nie ken nie
Ek het nou lekker gelag vir…
Ek het nou lekker gelag vir Warren en Voories. Shaun, ek wens jy kon Colin gehoor het na die krieket!! Hy reken hulle het die toss gewen en moes Indië eerste ingestuur het om te kolf, want hulle is baie goed met tellings jaag.
'n Flou grappie
Die ou wil 'n monnik word en gaan na die klooster om aansoek te doen. Hulle aanvaar hom en sê hy moet 'n eed van stilte aflê vir 5 jaar. Elke jaar mag hy net 2 woorde sê.
Na die eerste jaar vra die hoof monnik hom wat is sy 2 woorde. "Kos koud" sê hy.
Na die tweede jaar vra die hoof monnik hom weer vir sy 2 woorde. "Kleed vuil" sê hy.
Na die derde jaar antwoord hy: "Ek bedank".
Die hoof monnik antwoord: "Wel ek is nie verbaas nie. Want vandat jy hier gekom het, kla jy nog net".
![]()
Vir ons ouer megse?
*GRANDMA IN COURT..* Brilliantly Hilarious:
?????
Lawyers should never ask grandmas a question if they aren’t prepared for the answer!
In a trial, a small-town prosecuting attorney called his first witness, an elderly grandmother to the stand.
He approached her and asked; _"Mrs. Jones, do you know me?"_
She responded, _"Why, yes, I do know you, Mr. Williams._ _I've known you since you were a young boy, and frankly, you're a big disappointment to me.._
_You lie, cheat on your wife, manipulate people and talk about them behind their backs. You think you're a big shot when you haven't the brains to realize you never will amount to anything more than a two-bit paper pusher. Yes, I know you.."_
The lawyer was stunned! Not knowing what else to do, he pointed across the room and asked, _"Mrs. Jones, do you know the defense attorney (the opponent's lawyer)?"_
She again replied, _"Why, yes, I do. I've known Mr. Bradley since he was a youngster. He's lazy, bigoted, and has a drinking problem. He can't build a normal relationship with anyone and his law practice is one of the worst in the state. Not to mention he cheated on his wife with three different women. One of them was your wife. ..Yes I know him."_
The defense attorney almost *died*.
The judge asked both lawyers to approach the bench and in a quiet voice said:
_*"If either of you rascals asks her if she knows me, I'll send you to jail for contempt of court !*
??????????????
Laat my dink aan die…
Laat my dink aan die hospitaal suster wat in die getuiebank is vir n dronkbestuur. Sy moes die bloed trek.
Die beskuldigde se prokureer probeer om hom los te kry. Vra haar of daar nie alkohol in die skoonmaak van die spuite was nie. Nee het sy ge-antwoord. Ons gebruik kookwater. Was daar nie alkohol in die kraanwater nie vra hy haar.
Dan was ons almal poepdronk het sy ge-antwoord. Einde van sy vrae
When a joke
When a joke get's elected to a podium
It's not funny
Nou ja nou is al jou…
Nou ja nou is al jou probleme iets van die verlede!
Ek sien die ou is nie so…
Ek sien die ou is nie so goed soos die een hier in Meyerton nie... Hier is n ou hy genees AIDS en hy is n spesialis op die STAYSOFT probleem. Dan kan hy nog help as jy nie kinders het nie ook.....









Doringdraad
Lekke Anton eish die gesmeek darem Waren ek drop haar af na vanaand se ete he he