Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Wessel ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -5 hours ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -5 hours ago
Gemsbok... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Stil pad Tulbagh toe. Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 20/12/2017 - 07:47

Ek hoop van harte hy sink baie vining

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 20/12/2017 - 08:45

Ja, sowaar die grootste "error" in die geskiedenis van Suid Afrika.

Van errors gepraat:

'n Man sit in die trein, met 3 babas op sy skoot.   "n Vrou vra vir hom of dit almal sy babas is.

"Nee, ek is 'n kondoom-rep en hierdie is "customer complaints".

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 21/12/2017 - 07:45

Sal puik wees Johann jip Anton ek op kantoor praat met my self sing vir my self kamp somer self hier op kantoor

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 21/12/2017 - 09:19

Ek hou nie van poletiek praat nie maar ek dink hulle gaan hom beskerm vir volgende 2 jaar Anton ja my taal is my passie

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Thu, 21/12/2017 - 10:43

Laat my dink aan die man wat in die veld gestaan het. Eers praat hy met homself, dan lag hy en dan gooi hy sy hande op in die lug.

Toe word daar vir hom gevra wat doen hy so daar in die veld.

Sy antwoord:" Eers vertel ek vir myself 'n grap, dan lag ek daaroor en dan sê ek vir myself - Ag ek het dit al gehoor".

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus