Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

Maba-lelik-lieg
Is dit nou jou nuwe naam vir Mabalingwe, Warren?
Ek sê mos, ons gaan nie die waarheid hoor nie.![]()
Grys, lyk my ons gaan nie…
Grys, lyk my ons gaan nie net in 'n nice tentjie kamp nie, ons gaan lekker eet ook by uncle dodat-his-way
lekker eet?…
lekker eet?
wat? baked beans in 'n staaldak warm gemaak? ![]()
Oom Do-what? - ek en spekkies soek die tent wat die maklikste opslaan en afslaan - minste werk asseblief oom, want ons wil relax en pret he asseblief oom ![]()
Officially? Yes Mabaleliklieg because....
Hehehe
Freda trust me when I say there’s moerse konkeling behind konkeling about wie-weet-wie and wie weet waar-slaap-wie-weet-wie but that’s nothing to do with leliklieg......
MABALELIKLIEG
As chairman of my board, a couple of day's ago, I mailed Mabaleliklieg to confirm they had booked me correctly,
In response to that I got another booking application..................
To which I responded....
REALLY?..........REALLY?.................But you have already got my money....
And they said I still owe them 200 zupta’s.....
So my entertainment director (that lives in my head – saam ander 4)
He says to my financial director (another one that lives in my head) dis mos lelik om te so te lieg because they told me how much to EFT and I’ve got the POP.....
So it’s now officially called Mabaleliklieg!![]()
![]()
Wat? Moet ons self die tent…
Wat? Moet ons self die tent opslaan? En hier dog ekke die uncle gaan hom vir ons opslaan. Onthou, die oom lyk baie erg oor sy goed en hoe 'n tent opgevou moet word so ek dink nie hy sal enige iemand toelaat om somma-ma-net aan sy tente te vat nie.
Die lys lyk nog goed maar…
Die lys lyk nog goed maar het gehoop daar sal teen dié tyd al meer op wees.
Wie van die nuwer lede wil nog saam kom ? (Ek wag vir julle name)
Bloomin hell....
Wat? Moet ons self die tent opslaan? En hier dog ekke die uncle gaan hom vir ons opslaan. Onthou, die oom lyk baie erg oor sy goed en hoe 'n tent opgevou moet word so ek dink nie hy sal enige iemand toelaat om somma-ma-net aan sy tente te vat nie.
WHAT?
ME...... Tent opslaan????????
A-nee-a......Not a sausage.....
It's a ruddy mission remembering that I've even GOT the jolly tent in the first place...![]()
Willem, jy kan my ook merk…
Willem, jy kan my ook merk as reeds btaal?
Ek wonder net, die wat 6960.x is en die ander wat nuwe nos het, gaan hulle ons op split of by mekaar hou?
ek dink die 6960.x nommer…
ek dink die 6960.x nommer stelsel maak mense te deurmekaar asook potentiaal vir foute met betaling verwysings?
Jislaaik, dit lyk of dit n…
Jislaaik, dit lyk of dit n interesante kamp kan wees....
Die twee obseveerdes.....
Die oom wat nie mee nonsens gesoek word anders dodat hy jou met n protecta..., Sal vir oom Grys en oom Spekkies duim vas hou vir oorlewing.....
n Gekamoefleurde fotograaf wat Daai Kiekies neem.....
n Seniele ou grys dame wat in PE in haar Yaris geklim het en die volgende oomblik toe sy weer sien is sy in mabaleliklieg.....
n oom wat ook maar net Seg.....
Ja en daar gaan n spek skieter met n nek ook wees...
n Oom Johann, of is dit nou Marius, of andersom, nou nie seker nie,,,,,
n Brak en n Noddy en n Ski as dit kom sneeu.....
Selfs n Wille auntie..... en n vername Voortrekker....
Die spook van Polokwane sal dit nie kan maak maar sal in die gees daar wees en wag vir die fotos....
Ja oom Voorie daai 69 nommer…
Ja oom Voorie daai 69 nommer lyk vir my ook n bietjie verdag ! Hier is mos kinders ook, jislaaik!
Jy's lekker slim so vroeg in…
Jy's lekker slim so vroeg in die oggend Gesie.
Jy beskryf die spulletjie alte oulik.
Ek gaan saam met jou spook daar. As hul mooi kyk gaan hulle ons sien kyk vir hulle in die donker.
More aunty Freda/ Frieda,…
More aunty Freda/ Frieda,
Jaja, hulle sal baie versigtig moet wees, ons gaan hulle WATCH!
Johan Fouche 2 persone …
Johan Fouche 2 persone 7807 bespreek en betaal
Prentjie in my kop van Grys se wie-weet-wieookal se tent buddy

I'm full of it today
My Mabalieliklieg op-offering
So here is the thing
ISO have reviewed their re-audit requirements and we have to be re-audited 3 weeks ahead of the last date we where audited...
So the audit is in March....
In march I turn 60.....
Mableliklieg gathering is from the 2 - 4 March
the tooth of march is a Friday
That friday's not a pubic holy-day
2 days is too short to have a Mabaleliklieg saamtrek with all you wonderful folk
So I planned & booked to go on the first
So that's 2 days I have to put in unpaid leave.............. UNPAID.......... dis moerse klom pennies uit die "cashflow"
Can't take 3 days off in the same month.... AND have that audit
So I hope you guys understand, I'm swopping my 60th birthday take off work and celebrate day for one extra day at Mabalelik lieg....
Bwhahawwaaaahahahaaaaahahwwwwaaaha
Today's the last day for leave so I'm gonna do it.... put in my leave.....now....
Please make donations in my collection tin at my stand at mabaleiliklieg.....





Uiteintelik, ek't my ding gekry... (part 2)
I'm planning on displaying & using it for the first time at Mabaleliklieg
Together with that braai-mat that we discussed a couple of hundred posts back? Well I bought one, and it's also not been in-ge-wy....
Should be quite interesting.....
French toast / bacon & black mushrooms for breakfast......
carmilised onions / tomato and a chuckle of peri-peri cooked in wors sauce on toasted boeri rolls for lunch...
All done on the upside-down lid of my Nr 12 plat pot
Then my famous chicken stew with veggie-wobbles bacon in cream and finished off with biltong for Sups..
Yummmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm