Forums
Kom ons plaas hier foto's van die Orpen web-cam.

Puik Willem dankie vir die…
Puik Willem dankie vir die puik draad
Ek stem! Dis lekker om hier in te loer en die diere so te kan sien.
Stem saam, hierdie is beslis…
Stem saam, hierdie is beslis die gewildste drink plek by die diere wat ons kan sien.
Gras groen
Len sien gras mooi groen daai leeus seker dik gevreet
Ek stem saam sleep nou,…
Ek stem saam sleep nou, hulle lyk vir my lekker vet gevreet!
My poging om foto van Orpen…
My poging om foto van Orpen web cam hier te plaas.
Mooi klomp Koedoes daai…
Mooi klomp Koedoes daai.
Ek is nie meer so vroeg voor die rekenaar om die mooi diere te sien nie.
Vanoggend se webcam
Ek sien Nosob is nou al lank af, maar huer een van Orpen.
Hoop die Bulle gaan ook so…
Hoop die Bulle gaan ook so saam staan dié jaar ? ![]()
Die diere se kondisie lyk…
Die diere se kondisie lyk besonder goed, dankie vir die deel.







Thanks Willem
Puik Willem dankie vir die puik draad