Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ongeleesde insette Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Chris Kgalagadi Oktober 2026 Johann L -2 hours ago
Ons het so paar jaar gelede… Umfula Johann L -2 hours ago
(Nee wat ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Johan Umfula Johann L -2 hours ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

Wou dit toe dat

Secunda
Submitted by Sleep nou on

Ek wou eers Nissan Safari toe Toyota FJ45, koop vir bostoe gaan maar my vrou my toe oorreed om maar nie te oud voertuig aan te koop nie. My keuses is Nissan Navara, Toyota Hilux, of dalk Ranger het ook Triton gery maar eina mag net 1600kg wettig sleep wat n jammer is, daai nuwe Triton is n puik bakkie sal julle op hoogte hou soos die besluit gemaak is en aankoop

Secunda

Sleep nou

Fri, 12/01/2018 - 07:36

More julle Deon die Splash weeg 1450kg so ou kan nie veel inpak in hom nie maar as ek bakkie het dan laai ek alles innie bakkie dan is ek ok het gister na Legend 45 gekyk nie te duur maar goeie sleep voertuig maar laat ek se die nuwe bakkies is n plaas se prys is die kool die sous werd ? Jip Voorie ek vat maar my tyd doen huiswerk mooi maar daai FJ45 stadig maar kan ooral ingaan ek nou besig met navorsing oor parte vir hom dan gesels ek en vrou weer

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 14/02/2018 - 07:35

Nou so het ek gesit en gedink aan parte , en is dit Handelsmerk waar  ek gaan oraal beskibaar vandaar my besluit op Hilux dis nou die 2,7 liter petrol of 3liter Diesel KTZE ek is geduldig en glo hy sal kom

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus