Happy Anniversary my love! Nou is ons al ou getroudes. Lief vir jou steeds elke dag meer. Jy moet n lekker dag he. ![]()

Daai was darem 'n lekker…
Daai was darem 'n lekker party / dag
Dankie my skattebol!
Ek is lief vir jou!
...... Die ou omies en aunties hier gaan sê ons is nog op honeymoon
Geluk Voortrekkers!
Mmmmm, ja, baie dinge word nou vir my duidelik. G'n wonder die Kaboutertjies verjaar albei in November nie. Daar is baie om te vier in Februarie, maand van liefde, Valentyn, wedding anniversary.
Julle sê nie hoeveel jaar nie, maar ja, as ek so kyk na die vryery wat soms op die forum aangaan, sal ek beslis sê die honeymoon is nog nie verby nie.
Baie geluk julle tweetjies. Ek hoop julle gaan vir ewig voel of julle nog op honeymoon is.
Spoil mekaar vandag (en vanaand) en dan kyk ons wat gebeur in November.![]()
![]()
Baie geluk julle twee.
Heng baie geluk met jul 5de herdenking, mens kan sien dis nog honeymoon?
Mag julle twee saam horing oud word.
Soos Freda sê, ons merk die kalender???
Spekkies Sy se dan sy gaan…
Spekkies Sy se dan sy gaan haarself en Voorie die hele maand in die kamer toesluit, so hulle HET 'n kamer?
Baie geluk julle twee mag die volgende 5 jaar nog gelukiger wees!
Baie geluk!!
Baie geluk met die 5de!!!!
Jinne, nou voel ek skoon half ouerig!!!! (nee Arie, nie jeukerig!) . Ons trek nou by 50ste begin Desember 2018.
Hoop julle net die mooiste jare vorentoe, om ook 50 te haal met selfde sterretjies in die oge as wat nou daar skyn!!!
5 jaar van vrywillige…
5 jaar van vrywillige gevangeskap, aai, die besluite wat ons soms neem!
LOL, baie geluk.
Ai ou Gesie, daai…
Ai ou Gesie, daai gevangeskap kan soms nogal erg wees!
Ek beskou dit maar as liefdes diens, wie sal hul tog oor die arme goeitjies ontferm as ons dit nie doen nie?
Ek jaag vir oom Frans, ons sal April 47 wees.
Ek kan net nie verstaan nie, ek spook en spartel maar Frans bly altyd so 3 jaar voor ons, daai ou oom is maar net te goed vir my?
Wat is die beste deel van…
Wat is die beste deel van jou trou video om te kyk.
Jy speel hom in reverse en kyk met blydskap na die deel waar jy haar vir haar pa teruggee....
Wie wil my karevaan en kampgoed erf ????
Wie wil my karevaan en…
Wie wil my karevaan en kampgoed erf ????
hehehe het jy slaapplek vannaand?
Baie geluk Lolla en Anton
Baie geluk julle twee mag daar net nog baie jare saam wees vir julle sal julle graag self wil ontmoet





5 jaar...