6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -34 minutes ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -1 hour ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -3 hours ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -9 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -9 hours ago

Mabalingwe saam met Noddy en Radio X5

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Luister na, of laai die Mabalingwe Saamtrek uitsending hier af:

Noddy Radio X5 uitsending Mrt 3 2018      (166MB)

Om die kampvuur saam met noddy

 

Ek hoor ons hou Saterdagaand 3 Maart 'n lekker kuiertjie tydens ons Mabalingwe saamtrek , om die kampvuur, saam met dj Noddy en Radio X5 Stereo!  radio x5

Ek het so vinnig met Noddy gesels, en klink vir my hy kom al 'n lang pad saam agter die mikrofoon en oorfone, en het 'n passie om mense te vermaak as dj en radio omroeper.

Noddy

Kyk gerus na Noddy se FB groep en hoe om in te skakel om die kampvuur radio x5

Centurion

Voortrekker

Fri, 23/02/2018 - 05:44

kan nie wag vir die groot kuier

yes     Noddy dit klink vir my jy gaan dalk net klein bietjie groter speakers moet saambring, want Johann wil kuier en luister, maar hy is so bietjie doof?

0

Nee a-a

I had the misfortune to have to endure "Die musiek fabriek" all bloody night......

At Bloekompoort when I innocently pitched camp....

Right next to the the blooming saal....

(I thought they would be useing the "other" saal)

For the rest of my life.. They are known to me as

"DIE BLERRY GERAAS FABRIEK" 9O9I8

 

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 23/02/2018 - 06:51

Segekok, Groot G (kan nie onthou wie nog almal by die 'musiek naweek' was nie?)

.... dink julle ek moet dalk eerder my speakers saambring?  

 

 

0

Julle’s  NIE my Mede-kampers nie

Julle’s my wrede-kampers....

Ek gaan somme n vloer-moer gooi

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 23/02/2018 - 07:37

"DIE BLERRY GERAAS FABRIEK" 

 Wel....        sit en wonder ek wie het die foto geneem?   Lyk of jy heel voor nogal in die "golden circle" staan en die partytjie geniet?

0

Snuck in at 02:00

took photo

Pasted on the wall of my secrete location (a gararge unit in an orange painted self storage complex somewhere near Alberton) on my  "next person to get assinated" photo collection, alongside the trophy's of all the other people I've assinated over the years....

0
Meyerton

Segekok

Fri, 23/02/2018 - 08:35

Segekok, Groot G (kan nie onthou wie nog almal by die 'musiek naweek' was nie?)

.... dink julle ek moet dalk eerder my speakers saambring?  

Wil jy nou meer....  daai kan nogal werk so ek seg...  so paar plakerskampe verder sal ook dan sommer kan saam luister... 

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 23/02/2018 - 08:39

so paar plakerskampe verder sal ook dan sommer kan saam luister... 

het julle geweet Noddy was 'n "wedding dj" vir baaaaie jare?

0

In anner woorde wie-weet-wieookal (Gryswater se gehieme tent maat) is uintelik Spekkies!!!!

en dis hoekom hulle so een-man-tent en n enkle slaapsak deel!

Nou is alles net mooi ontraafel....

Nou-toe-nou.... Wie so gedink....

Geluk julle....

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 23/02/2018 - 10:17

Komaan, Warren, jy moet bykom, my maat.   Ek dink lekker harde musiek en 'n lekker party is net wat jy nodig het om al "daai ander ouens in jou kop" weg te "blast".   

Reg, julle moet Mabalingwe op horings neem.   Noddy gooi vir hulle!!

0

maar ek en al daai ander ouens in my kop "party" mos lekker saam

Hetnie harde musiek noodig, daar's genog geraas wat aangaan....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus