Luister na, of laai die Mabalingwe Saamtrek uitsending hier af:
Noddy Radio X5 uitsending Mrt 3 2018 (166MB)
Ek hoor ons hou Saterdagaand 3 Maart 'n lekker kuiertjie tydens ons Mabalingwe saamtrek , om die kampvuur, saam met dj Noddy en Radio X5 Stereo! 
Ek het so vinnig met Noddy gesels, en klink vir my hy kom al 'n lang pad saam agter die mikrofoon en oorfone, en het 'n passie om mense te vermaak as dj en radio omroeper.

Kyk gerus na Noddy se FB groep en hoe om in te skakel ![]()
Hulle se mos...
Soos hulle op Springbok radio gese' No place to hide
Met dit oppi grond issi blink kant boe..![]()
Of stel dit sooo....
met die vuil kant af issi blink kant boe.....
Spekkies, soos ek nou oor die saak dink, lyk my hier's jou enigste uitweg
Nee wat solank my gat plat…
Nee wat solank my gat plat op die grond is of teen die muur is, is ek veilig
Grys my ou maat, ons sal die…
Grys my ou maat, ons sal die outjies moet watch. Hulle is nie wie ons gedink het hulle is nie.
Militere diens...
Spekkies, that's........... Well that's not quite the case.... As jou agterwerld so plat oppi grond of teen die muur, dan's jy veilig...
And here's why....
Story goes like this:
Place: - Dooringkop Military base, South of JHB, sometime early 1980's
Where: - Communual showers +- 10 guys all butt-naked showering, all facing the wall....
Act 1: - in walks a dude.... Takes a look round and says out loud (louder than all the showers on the go) "My word! What a simply wonderful view!"
Act 2: +- 10 guys all turn around... real quick.....
Act 3: - Says the dude...... "Thats waaay better"
Fortunately I was already at the basins, polishing my ivories..
Neee-wat Spekkies.. My maat.... Run.... Run fast and run far......
Ek gaan definitief volgende…
Ek gaan definitief volgende Saterdagaand inskakel om te luister wat daar op Mabalingwe aangaan.
http://bit.ly/x5live…
Click net op hierdie skakel en druk play. Ons sal vir jou 'n boodskappie laat uitsaai ![]()
Ek weet nie hoe om te…
Ek weet nie hoe om te beskryf nie, maar ek is "thrilled" dat Noddy saam met ons kom kamp en uitsaai het.
Ek luister al redelik lank na Noddy en moet se, julle moet hom in persoon ontmoet, wat 'n kwaai ou en oulike vroutjie Ansie
.
Soos ek versteen is dit Ansie se Karavaan en moet Noddybsmeekmom saam te gaan kamp...
Thanks Noddy! Jy het ons Sat aand braai baie lekker gemaak ![]()
Ons moet vir die wat gemis…
Ons moet vir die wat gemis het sê wanneer dit Noddy se heruitsending is om in te skakel.
Baie dankie Noddy soos gewoonlik was dit lekker om lewendig na jou uitsending te luister. Het nou wel vir Voortrekker lewendig gesien maar sal daarvan hou om hom op die radio te hoor.
Voortrekker het tog te sexy…
Voortrekker het tog te sexy op die radio geklink. En na 'n baie goeie seun!
Noddy ook 'n baie gemoedelike manier van praat. Ek het behoorlik heen en weer gehardloop, vanaf die rekenaar na die Lions en Bulls se wedstryd. Hy speel ook baie lekker musiek.
aan die woord
Dankie Noddy vir die geleentheid om bietjie oor kampforum te vertel

Ja, daai heruitsending moet…
Ja, daai heruitsending moet groot asb bekend gemaak word, Spekkies en Vaal waters het so geraas, ek kon net mooi niks hoor nie.
Arie het hatuurlik ook by gedra tot die geraas, die fotograaf neem fotos, ons is so paar manne daar by die vuur, en ek vat aan Arie se boud, mense, maar daai ou man kan spring en skree.?
Noddy, dankie vir 'n lekker …
Noddy, dankie vir 'n lekker geselligheid, die musiek was "cool" en almal het dit geniet.
LUISTER na Mabalingwe uitsending
Julle kan hier na die Mabalingwe saamtrek uitsending luister of dit hier aflaai:
(166MB)
Noddy Radio X5 uitsending 3 Mrt 2018 - DROPBOX
Baie dankie Anton, gaan dit…
Baie dankie Anton, gaan dit verseker aflaai.?
Of wag vir die her…
Of wag vir die her uitsending.
Willem ek het vir Noddy gevra en hy kan eers die oggend van die heruitsending bevestig presies hoe laat, min of meer 8am? Woensdagoggend?






Waaaaaatttt? Ek is nou diep…
Waaaaaatttt? Ek is nou diep geskok. Gaan nou maar in die hoek sit. Met my gat plat op die grond.