Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

Dis nou beter! OK, ek…
Dis nou beter! OK, ek erken ook vir Arie, darem nie net op oor die pyp nie. Ja Noddy is daar. Ek dink die een met die rooi is Johann. Lolla en die kabouters in die boom. Is dit Hessie wat wil leeuloop? Die ander weet ek nie. Komaan, Voories, ons soek name, asb.
Het Warren wragtig al daai goed met hom saamgery? Tot 'n moewiese groot stoof. Ek glo dit nie, Warren, hoe het jy dit reggekry?
Speknek en Gryswater kan nou gerus voor daai tentjie gaan sit vir nog 'n foto.
Nou wie is die man met die…
Nou wie is die man met die blou hemp en sy vrou? Moenie vir my sê dit is Petra wat al weer skottelgoed was daar by die wasbak nie.
Kyk die oom met die coke…
Kyk die oom met die coke hemp se goeie idee om n sak om sy gasbottel te sit, ek like.
Ek se daai oom met die blou…
Ek se daai oom met die blou hemp se ook so, saam met hel1.
JohannL maak ontbyt vir sy ape in die boom.
Aaah Dankie oom Voorrie, Wie…
Aaah Dankie oom Voorrie, Wie is die kaal hemp oom, en sjoe het oom Doen Dit al daai goed regtig saam gebring, lyk baie interesant. Lek sy Landy baie olie daar by die oord.?
Dit lyk lekke
Lekke julle almal kamp n hond uit n bos uit en gaan groot
Ek is bly julle kuier so…
Ek is bly julle kuier so lekker saam. Dit is seker 'n geselsery wat skrik vir niks. Ek het toe ingeluister na Noddy se program. So tussen die rekenaar en die TV gehardloop om die Lions se wedstryd te kyk. Maar ek het die begin geluister en gehoor toe jy praat, Voortrekker. Dit was baie mooi, jy het goed gedoen.
Geniet julle laaste aand saam. Ek hoop almal geniet dit. Groetnis.
Ek kon nou darem uitwerk,…
Ek kon nou darem uitwerk, die vier mans saam op die een foto is Johann, Arie, Segekok en Wilsur.
Môre almal. Mooi dag vir…
Môre almal. Mooi dag vir almal.
Dit was baie lekker om almal te kon ontmoet. Lekker gekuier. Die naweek was baie lekker.
Nou gaan ons gou die leeus voer.... Skoonma gaan ok saam... Lekker groot afslag gekry omdat ek die kos voorsien.....
Agge nee, Segekok. Arme…
Agge nee, Segekok. Arme skoonma! Pasop sy jou nie vir hulle voer nie.![]()
So pas met die hoof…
So pas met die hoof wildebewaarde gepraat, hy is erg bekomerd, blykbaar het die leeus vir een of ander rede erg sooibrand gekry??
Die veearts is op pad om te kom kyk wat aangaan.








Nog....