Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -3 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -3 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -3 hours ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -3 hours ago

Mabalingwe saam met Noddy en Radio X5

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Luister na, of laai die Mabalingwe Saamtrek uitsending hier af:

Noddy Radio X5 uitsending Mrt 3 2018      (166MB)

Om die kampvuur saam met noddy

 

Ek hoor ons hou Saterdagaand 3 Maart 'n lekker kuiertjie tydens ons Mabalingwe saamtrek , om die kampvuur, saam met dj Noddy en Radio X5 Stereo!  radio x5

Ek het so vinnig met Noddy gesels, en klink vir my hy kom al 'n lang pad saam agter die mikrofoon en oorfone, en het 'n passie om mense te vermaak as dj en radio omroeper.

Noddy

Kyk gerus na Noddy se FB groep en hoe om in te skakel om die kampvuur radio x5

Soos hulle op Springbok radio gese'  No place to hide

Met dit oppi grond issi blink kant boe..cheeky

Of stel dit sooo....

met die vuil kant af issi blink kant boe.....

Spekkies, soos ek nou oor die saak dink, lyk my hier's jou enigste uitweg

0

Spekkies, that's........... Well that's not quite the case.... As jou agterwerld so plat oppi grond of teen die muur, dan's jy veilig...

And here's why....

Story goes like this: 

Place: - Dooringkop Military base, South of JHB, sometime early 1980's

Where:  - Communual showers +- 10 guys all butt-naked showering, all facing the wall....

Act 1: - in walks a dude.... Takes a look round and says out loud (louder than all the showers on the go)  "My word! What a simply wonderful view!"

Act 2: +- 10 guys all turn around... real quick.....

Act 3: - Says the dude...... "Thats waaay better"

Fortunately I was already at the basins, polishing my ivories..

Neee-wat Spekkies.. My maat.... Run.... Run fast and run far......

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 04/03/2018 - 16:16

Ek weet nie hoe om te beskryf nie, maar ek is "thrilled" dat Noddy saam met ons kom kamp en uitsaai het.

Ek luister al redelik lank na Noddy en moet se, julle moet hom in persoon ontmoet, wat 'n kwaai ou en oulike vroutjie Ansie smiley.

Soos ek versteen is dit Ansie se Karavaan en moet Noddybsmeekmom saam te gaan kamp...

Thanks Noddy! Jy het ons Sat aand braai baie lekker gemaak yes

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 04/03/2018 - 16:29

Ons moet vir die wat gemis het sê wanneer dit Noddy se heruitsending is om in te skakel.

Baie dankie Noddy soos gewoonlik was dit lekker om lewendig na jou uitsending te luister.  Het nou wel vir Voortrekker lewendig gesien maar sal daarvan hou om hom op die radio te hoor.

0
Port Elizabeth

Frieps

Sun, 04/03/2018 - 16:34

Voortrekker het tog te sexy op die radio geklink.   En na 'n baie goeie seun! laugh   Noddy ook 'n baie gemoedelike manier van praat.   Ek het behoorlik heen en weer gehardloop, vanaf die rekenaar na die Lions en Bulls se wedstryd.   Hy speel ook baie lekker musiek.

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 04/03/2018 - 18:41

Dankie Noddy vir die geleentheid om bietjie oor kampforum te vertel smiley​​​​​​

Noddy radio x5

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 04/03/2018 - 19:10

Ja, daai heruitsending moet groot asb bekend gemaak word,  Spekkies en Vaal waters het so geraas, ek kon net mooi niks hoor nie.

Arie het hatuurlik ook by gedra tot die geraas, die fotograaf neem fotos, ons is so paar manne daar by die vuur, en ek vat aan Arie se boud, mense, maar daai ou man kan spring en skree.?

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 06/03/2018 - 09:24

Of wag vir die her uitsending.

 Willem ek het vir Noddy gevra en hy kan eers die oggend van die heruitsending bevestig presies hoe laat, min of meer 8am?     Woensdagoggend?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus