Forums
As ek die manne se relase so lees dan wonder ek wat sleep hulle met watse sleper.
Hahahaha…
Hahahaha
Jip. Die brandstof rekening op my vorige petrol Jeep. Die een met die ou 3.7 l engine en teen 4 k.p.l. het my ook meer as twee keer laat dink aan sleep-en-kamp.
Die huidige jeep met die 3 liter V6 CRD sleep baie lekker en brand so 6 tot 6.7k.p.l. se diesel. As ek ander trek voertuie vergelyk met n twee ton wa agter aan, dan is dit darem in lyn.
Sleep kombinasie
Sleep my Jurgens XT 140 met my Hilux 2.8GD6 D/C 4x4.
Die span loop soos stroop!![]()





Jeep met n Elegance aan sy…
Jeep met n Elegance aan sy haak.