Forums
EK GAAN KIS TOE!!!!!!
YAAAAAAAAAAAY
Kis toe? Nee Warren asb…
Kis toe? Nee Warren asb nie, praat met ons ![]()
Warren geniet dit by die …
Warren geniet dit by die "kus" ou maat, bly uit die kis uit?
Sorry, I just had to pull your leg?
Ag nee, Warren. Kyk ons…
Ag nee, Warren. Kyk ons boere waardeer as 'n rooinek met ons Afrikaans praat, maar jy kan ons wragtig nie so laat skrik nie jong.
In any case, enjoy the weekend in your coffin. Come up for fresh air now and again. And travel safe!
Cheers, it was nice to know you. ![]()
Julle is te slim vir my.....
![]()
![]()
Miskien
Miskien
KUS toe....
To all... Enjoy your long weekend, and come back for fresh for more forum kaskenaades...
Dankie julle vir alli insette....





Lekker Warren, geniet dit. …
Lekker Warren, geniet dit.
Gaan jy in hom slaap of gaan jy see toe ?
Gaan jy ry ? Veilig ry of gaan jy vlieg ?